Blood Lions roars into Hoedies

HOEDSPRUIT – International blockbuster Blood Lions roared into Hoedspruit on Tuesday night to a large and enthralled audience and will echo across the world for some time to come.

The documentary exposing the large scale commercial breeding and canned hunting industry in South Africa shocked many and confirmed the worst fears of others with an in depth investigation, revealing interviews and powerful imagery. The viewing at the Southern Cross School was attended by nearly l50 concerned residents and visitors and was followed by an enlightening discussion with the documentary makers. The panel lead consultant and wildlife activist Ian Michler: producer Pippa Hankinson, described by dailymaverick.com as consisted of ‘inspirational’; and the executive producer Andrew Venter, who is also CEO for the Wildlands Conservation Trust.

Of the estimated l0 000 lions in South Africa over 7 000 are on private Farms specifically bred to be killed. The huge volunteering industry where generally younger foreigners pay exorbitant fees to “rehabilitate orphaned lions” is exposed as one of the cruelest cons in conservation. Allegedly most “sanctuaries” that allow petting and contact or walking with lion are not rehabilitating them for the wild but for canned (confined by small enclosures or due to the lions habituation) hunting.

The discussion panel made it clear that legitimate conservationists are campaigning to increase the range and protect current habitats for wild lions.

A telling point of the film was Tourism Minister Derek Hanekom’s statement that canned killing has already damaged brand South Africa and as a nation “We need to decide if it something we are proud of’. The Environment Minister was not available for a screening in spite of multiple offers, but several of her senior departmental and ministerial staff did view the documentary some weeks ago, The Minister however continues publically to deny that canned hunting takes place.

This will set up an intense community and cabinet debate about putting a R94 Billon tourism industry at risk for the sake of a R122 million canned lion killing business.

Australia has already banned the import of hunting trophies. With several European countries making sounds in support of joining that ban to end this cruel and unnecessary trade.

LEWENDE LEGENDES VAN DIE JAGVELD PIETER POTGIETER

Pieter Potgieter se veldervarings P en natuurlewebetrokkenheid is uniek in verskeie opsigte. Ek kan woorde gebruik om hom te beskryf soos “onverstoorbaar” en “outentiek”. Maar selfs dan – en hier sal al sy vriende en kennisse saamstem – het ek nog nie heeltemal reg laat geskied aan sy menswees en sy bydraes tot die georganiseerde jag- en wildbedryf in Suid-Afrika nie. Maar kom ek begin by die begin, en met verloop van sy storie sal ook die lesers wat hom nie ken nie, verstaan waarom ek hom so aan julle voorstel. En waarom ek hom klassifiseer as een van die lewende legendes van die jagveld.

Namibie – sy wéreld

 Pieter Potgieter (of alombekend as Pottie) is ‘n afstammeling van die Dorslandtrekkers en latere Angolaboere, wat hul in 1928 in die destydse Suidwes-Afrika gaan hervestig het. Al sal almal nie noodwendig met my saamstem nie, was dit dalk hierdie erflikheid en omgewingswerklikhede (die “argetipe”, soos Carl Jung dit beskryf het) wat die oorsprong was van die eienskappe wat ek hierbo genoem het. Hy is gebore in die Gobabisdistrik en het in 1959 in Otjiwarongo gematrikuleer. Dat hierdie hartland lewenslank deel van sy menswees sal bly, raak vir my duideliktoe ek oor ‘n soveelste koffie vir hom vra hoe gereeld hy nog daar kom. Rustig en berekend haal hy sy Namibiese identiteitsdokument uit en sé met ‘n flikker in sy oe dat hy pas twee weke gelede teruggekom het van sy derde besoek aan sy wéreld vir die afgelope jaar (en dit net ng die “installering” van ‘n pasaangeer).

As laerskoolseun het hy begin kleinwild jag: tarentale, fisante, varke, steenbokke en duikers saam met sy hond, Vanger. In die periode tussen grootword in die Gobabis-omgewing en skool klaarmaak in Otjiwarongo, was die hele bos en die sandveld sy jaggebied; hier het hy sy liefde (lees “verslawing”), kennis en respek vir die veld gevestig. Pottie vertel my van sy pa se Herero-werker, Claudeus. Pottie en sy Itimiititi1i van 30 jaar, Bun Malan, in die TOT-AS Kalahari op soek na gemsbokke (Die Herero’s het die manier gehad om sulke klassieke name te gee soos Festus, Josephine, Victoria, ens. Dit kom van die Duitsers af- hul grootste vyande, maar ook hul grootste rolmodelle.) Claudeus het hom in sy kinderjare oortuig dat sommige steenbokke getoor is: Jy kan op 25 m ‘n punt-22 se magasyn op hom leegskiet maarjy sal hom nie raak nie. Hy sal jou net met sy groot oe staan en aankyk asofjy van ‘n ander planeet af kom. Gelukkig het die eerste koedoebul (met ‘n oopvisier-30.06) en al die anderwild oor ‘n leeityd sedertdien nie hierdie jinx gehad nie.

Die “elandskool”

Die afwesigheid van die Jinx is nou behalwe vir die elande van die Omaheke. Die Omaheke is die Hererowoord vir die sandwéreld oos van Otjiwarongo en noord van Gobabis. Die habitat daar is hoofsaaklik digte vaalbos en sandgeelhout, en dit is die gunstelinggebied vir daardie wéreld se groot (en slim) elande. Hier was Pottie vir ‘n hele paar jaar in die “elandskool”, so benoem deur Eddie van Wyk, die eienaar van die plaas Panorama, wat geleé is waar die Waterberg se rug in die Kalahari-sand verdwyn.

“My ervaring met die elande van die Omaheke het oor ‘n aantal jare gestrek; soms suksesvol, ander kere onsuksesvol. Na elke onsuksesvolle jag, waarin ek myle agter die elande aangestap het sonder om hond / eland haaraf te maak, sou die boer vir my sé: ‘l-YK my oom was weer vandag in die elandskool.'”

 “Watter lesse het ek in hierdie skool geleer?
  • Use enough gun! (met erkenning aan Robert Ruark). Jy skiet op 2O tot 5O m, dikwels deur digte bos waar jy net-net ‘n stukkie van die eland deur die bos en blare sien. Daarom is ‘n .375 ideaal. Moe nie met jou meerkatgeweer daar probeer eland jag nie.
  • Moenie net loop en soek soos jy met rooibokke en koedoes maak nie. Jy loop jou vas in koeitroppe wat jou sien lank voor jy hulle sien. Hulle het rondomverdediging, soos ons in die infanterieskool geleer het. Soek ‘n groot bul se spoor by die water en loop daarop tot jy sy warm tekens begin kry. Dan weet jy hy is naby en met geduld kan jy ‘n skoot op hom inkry – partykeer net ‘n stukkie geelbruin vel deur die vaalbos.
  • As jy eers ‘n elandbul laat wegkom het, kry jy hom nie weer nie. As jy hom verras, spring hy met ‘n vaart weg, maar gou begin hy draf en dan stap hy. Daarna draai hy van sy rigting af en gaan staan so 5O tot 100 m links of regs van sy vlugspoor onder ‘n boom en hou sy spoor dop. Jy sal hom nie kry nie. Hy wag vir jou. Ek het eenkeer meer as 1O km so agter ‘n elandbul aangestap. Die boer se kommen taar toe ek gedaan by die huis kom: ‘Les nommer een in die elandskool. As jy ‘n elandbul eenkeer ge-spook het, los hom en gaan soek vir jou ‘n ander een.’
  • Op oop plase, waar wildwerende heinings nie hul bewegings aan WILD & JAG NOVEMBER 2015 bande lé nie, word elande se bewegings hoofsaaklik deur die maan bepaal: drinktye en weitye. En volmaan is vir hulle een of ander magic. Hulle trek weg – nugter weet waarheen. Een dag is daar nog 200 elande op die plaas. As dit begin volmaan raak, is hulle weg. ‘n Week later is hulle weer terug.

“Ek kan nie sé dat ek al die lesse goed geleer het nie, maar een ding is seker: Daar in die Omaheke is ‘n elandbul ‘n formidabele uitdaging. Een dag verspot maklik om te skiet, maar meesal sit hy jou ore aan.”

 In die Khomas Hochland

Op my vraag oor ander besonderse ervarings wat hy in die jagveld gehad het, vertel hy verder: “Gelukkig was ek darem nie net in die elandskool nie. ‘n Ander stuk jagervaring van my lé in die Khomas Hochland – daardie bergwéreld wes van Windhoek tot teen die Namib. Tsammams is die naam van die 11 OOO ha oop plaas van Moolman van Zyl. As jy ‘n gelyk plek in daardie wéreld wil hii, moet jy dit self maak. Koedoes, gemsbokke en Hartmann se bergsebras – en natuurlik luiperds – is daar genoeg.

“Om in daardie berge met die voet te jag, is nogal ‘n uitdaging. Kan jy jou voorstel hoe dit is om van een berghang na die ander een te skiet? Vervolg Cdr 73 ” Vervolg Ek het vier jaar agtermekaar probeer om ‘n sebrahings daar te skiet (benewens die koedoes en gemsbokke), maar ek sal volgende jaar weer moet probeer. Die een wat daar in die Khuri Kaub (‘n diep kloof wat deur die plaas loop) bly, het my nommer op.”

 Nou sal lesers begin wonder hoe dit kom dat hier nog niks geskryf is oor buffels, leeus en olifante nie: Hierdie reeks verskyn immers onder die opskrif “Lewende legendes van die jagveld” en dit bring meesal die beeld van die Groot Vyf na vore. Die rede is eintlik voor die hand liggend – daar is persone wat op ander wyses bydraes tot die jag- en wildbedryf lewer en gelewer het wat van hulle ook “legendes” in eie reg maak. Een so ‘n persoon is Pieter JJS Potgieter.

Tipies beskeie sé hy dan ook dat hy beslis nie daarop aanspraak kan maak dat hy ‘n wafferse bydrae tot die jagbedryf gemaak het nie. Hy het ook nie wonderlike Afrika-jagervarings gehad met olifante, buffels en leeus nie. Toe hy op die toneel gekom het, was daardie era al grootliks verby, met die uitsondering van professionele jagters en trofeeversamelaars (hoofsaaklik van oorsese lande). PJ Schoeman het darem sy jong kop vol jagstories gepraat en toe hy Engels kon lees, het hy Robert Ruark gelees en baie by hom geleer.

 “Ek moes tevrede wees met koedoes en gemsbokke en elande wat nou nie juis stot vir epiese jagstories oplewer nie,” sé hy rustig dog sonder apologie. “Die blywende waarde van ‘n jagervaring lé mos nie in hoe groot jou prooi was of hoeveel jy daarvoor betaal het nie, maar eerder in die uitdaging wat hy aan jou as jagter gestel het en hoe jy jou eie beperkinge moes oorkom om suksesVol te wees,” verduidelik hy filosofies.

 Bydraes tot jag- en wildbewarings bedryf

Pieter Potgieter hoef nie beskeie of apologeties te wees oor sy bydraes tot die jag- en wildbewaringsbedryf in Suid-Atrika nie. Hier volg die posisies en instellings waarbinne hy sy bydraes gelewer het en steeds lewer: .

  • Stigterslid en eerste voorsitter van die Hartbees Jagtersvereniging in Potchefstroom .
  • Visepresident (opleiding) van SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) .
  • Adjunkpresident van SAJWV
  • President van SAJWV (2007-2010)
  • President van SA Roofdiertelers vereniging (2011 tot tans).

Ek kry Pottie so ver om uit te brei oor sy betrokkenheid, wat hy wel doen, maar onmiddellik sé hy dat ‘n mens moet onthou “dat dit altyd as deel van ‘n span was waarvoor ander ouens in die SAJWV eintlik die krediet moet kry”.

Debat oor etiese jag

Een besondere bydrae wat hy gelewer het, was om die debat oor etiese jag te fasiliteer terwyl hy president van die SAJWV was. Ek haal hom woordeliks aan:

“In die jagomgewing kry ‘n mens die puriste en die realiste. Vir die puriste is slegs klassieke walk and stalk-jay egte jag. As jy dit nie doen nie, is jy nie ‘n etiese jagter nie maar ‘n skieter. Die realiste daarenteen sé: Loop en bekruip is natuurlik die klassieke manier van jag, maar daar is ook ander geldige jagmetodes wat deur die terrein en die plantegroei gedikteer word.

“Ek het hierdie debat probeer fasiliteer toe ek by die SAJWV was. Mettertyd is ‘n paar eenvoudige waarhede uitgesorteer:

  • Jy kan in die Kalahari of die Namib of die Karoo stap en jag, maar dan moet jy gesond en fiks wees en jy sal miskien een bok per dag huis toe bring. Bale min jagters kan dit doen en dit is meesal nie meer aanvaarbaar in die tye waarin ons tans leef nie – nie vir die wildplaaseienaar nie en ook nie vir die jagter nie.
  • Die werklikheid is dat bakkiejag en voorsitjag verantwoordelik is vir ten minste 80 persent van alle jag in Suid-Afrika.
  • Daar was toe nogal konsensus dat die konsep ‘etiese jag’ nie meer ‘n baie bruikbare een is in ‘n tydvak van etiese relativisme /diversiteit nie. Wie se etiek is nou eintlik die geldende een? As dit deel van my kultuur is om met honde te jag, wie is jy om vir my te sé dit is oneties?

 “Die uitkoms van die debat was dat daar besluit is om eerder te praat van ‘verantwoordelike jag’, wat veel makliker is om te definieer en toe te pas. Die jag is naamlik verantwoordelik wanneer:

  • dit wettig is .
  • die prooi met een goed geplaasde skoot gedood word
  • die veiligheid van al die betrokke partye verseker is.”
Herstrukturering van die SAJWV

Sy betrokkenheid by die SAJWV het saamgeval met ‘n fase van uitbreiding van die organisasie. Van ‘n hoofsaaklik Pretoria-gebaseerde organisasie het dit in ‘n baie kort tyd tot ‘n organisasie met ‘n nasionale voetspoor ontwikkel. Die ledetal het eksponensieel gegroei en takke het oor die hele land tot stand gekom. Die bestaande konstitusie van die vereniging was net nie meer goed genoeg om die else en uitdagings van die nuwe situasie te hanteer nie. Die vereniging se uitvoerende komitee het toe besluit om ‘n omvattende herstrukturering te doen.

Dit was Pottie se voorreg om daardie proses te help bestuur. Die nuwe strukture is van 2005 af ingefaseer en dit het ook gepaardgegaan met die vestiging van ‘n bepaalde jagkultuur, wat ‘n sterk saambindende effek op die vereniging gehad het elemente soos ‘n jagterslied (geskryf en gekomponeer deur Ben Bierman), taklogo‘s wat die identiteit van elke tak weerspieél, en ‘n trofeesaal waarop elke lid trots kan wees. En natuurlik ‘n bestuurskultuur wat deelnemend en deursigtig is en wat lede op die grondvlak bemagtig om hul eie ding te doen. Jagtersopleiding is ontwikkel tot sekerlik die beste in die land. Die SAJWV is vandag een van die grootste en bes bestuurde nieregeringsorganisasies in die land – danksy die toegewyde span waarvan Pottie deel kon wees.

Pogings om groter eenheid in die jagbedryf teweeg te bring

Die toneel van jagorganisasies in Suid-Afrika was van die begin af gefragmenteer. Elke streek het sy eie jagorganisasie gehad. In 1981 is eenheid bewerkstellig met die stigting van Chasa (Suid-Afrikaanse Jagterskonfederasie). Die eenheid was egter maar van korte duur. In 2004 het dit die slagoffer geword van die groot-visin-die-klein-dammetjie-sindroom toe die SAJWV geskors is.

 Gedurende sy termyn as president is daar ernstig probeer om die eenheid te herstel. Die beginsels van ‘n konstitusie vir ‘n herenigde Chasa (weliswaar onder ‘n ander naam) is aanvaar, maar dit het nooit tot voltooiing gekom nie.

Agterna beskou dink Pottie dat dit goed is so. Daar was naamlik nooit ‘n dwingende rede vir strukturele eenheid tussen die verskillende jagorganisasies nie. Vandag word daar funksioneel saamgewerk in Hawasa (‘n koukus van organisasies in die wild- en jagbedryf) oor gemeenskaplike sake sonder dat die identiteit van die verskillende jagorganisasies in die gedrang kom.

Betrokkenheid by die leeubedryf

Na sy uittrede as president SAJWV in 2010 het die leeuboere, wat pas hul hofsaak teen die minister van omgewingsake gewen het, hom gevra om hulle te help om die leeubedryf op ‘n volhoubare grondslag gevestig te kry. Hoewel die leeubedryf toe al goed gereguleer was, was daar groot leemtes in wetstoepassing. Sekere operateurs het die bedryf voortdurend om die verkeerde redes in die kalklig gestel deur hul onwettige en onverantwoordelike optrede. Daarmee het hulle as’t ware die “propagandastof” op ‘n skinkbord vir die diereregte-aktiviste aangebied. Die film Blood Lions is die jongste voorbeeld daarvan. Volgens Pottie kon die provinsiale omgewingsake-owerhede dit nooit uitgeroei kry nie, veral nie in die Noordwesprovinsie nie.

Die SA Fioofdiertelersvereniging het toe besluit om self norme en standaarde vir die jag van leeus wat in gevangenskap geteel is, te ontwikkel en om sy lede sover te kry om dit vrywillig toe te pas. ‘n Stelsel van akkreditasie is ontwikkel om leeujagplase, wat volgens die reels speel, te identifiseer en hulle as leeujagbestemmings van wéreldgehalte te bemark.

Aldus Pottie: “So hoop ons om markkragte te gebruik om die skelms en die kansvatters uit die leeujagbedryf te druk. Net die tyd sal leer of ons daarin gaan slaag. Dis ‘n wedloop teen tyd.”

Ten slotte

Ek het die voorreg gehad om ‘n paar keer saam met Pottie en ander jagmaats gemsbokke en springbokke in die Koés /Aroab-omgewing te gaan jag. Dit was wonderlike ervarings, des te meer so vanweé Pottie se natuurlike leidinggewing. Sy fyn humor om die kampvuur is afgewissel met toegewyde erns wanneer ons deur die strate en oor die duine met die Cruiser gekreun het. Sy twee gunsteling-, pasgemaakte gewere is sy .25-06 en sy .300 H&H. Dit was besonders as Pottie jou toegelaat het om met die .25-06 en handgelaaide rondtes kopskoot-springbokke op lang afstande te Iaat val.

Dit dan is Pieter Potgieter- die mens wat hom as akademikus, dekaan en bestuursleier onderskei het, strategies kan dink en suksesVol mense met hom kan saamneem na ‘n gemeenskaplike visie ten opsigte van die jag- en wildbewaringsbedryf in Suid-Afrika. Ook en veral die mens-mens wat aangedaan kan raak oor die wonder van die natuur en oor hoe hy sy tienerkleinseun Aldrich, wat in Texas bly, sy eerste springbok in Leonardville se wéreld kon Iaat skiet. Maar eers nadat Aldrich daar ver moes leer fyn skiet en die geskandeerde telkaarte aan oupa moes stuur voordat hy toegelaat is om sy eerste bok te skiet. En toe kry die mannetjie dit sommer reg om nege kopskote met tien patrone te skiet!

Canned lion hunting exposed in film

WHITE RIVER – Lion-breeding centres and close-range hunting experiences that guarantee a successful lion hunt within two days of your arrival, are often moneymaking schemes disguised as conservation centres.

This is one of the messages delivered in Blood Lions, a documentary feature film that strips the viewer of any illusions he may have had about South Africa’s predator breeding and canned-lion hunting industries. The film was presented to Lowvelders in the Uplands College Hall on Monday evening. This screening followed one day after its first airing on DStv’s Discovery channel.

The woman whose idea it was to unveil the gut-wrenching truths of the industry, is first-time producer Pippa Hankinson. About four years ago, she visited a private lion breeding farm. What she saw there, broke her heart. “About 80 lions were clearly distressed in their small enclosures, many of them were visibly inbred.”

She contacted lan Michler, an environmental journalist who has been researching this injustice since 1999. He agreed to embark on a film-making journey with her. To tell the lions’ story, they enlisted the help of American hunter Rick Swazey, whose set-up search for an experience is followed in the film.

Rick starts out by booking one of these hunting trips online. His target of choice is a lioness and he pays $5 400, guaranteeing that he will shoot her at Benkoe farm near Vryburg at a close range in an enclosed space. Although a film crew’s presence is tolerated by the hunting farm during the preparation phases, they are chased from Benkoe tor wanting to film the close-range shooting of the lioness.

The lion is one of thousands in South Africa with a price on its head. According to the film, the commercialisation of lions has been unfairly enriching those in charge of predator-breeding farms and canned-hunting facilities.

The film shows that different facilities make millions out of 6 000 to 8 000 caged lions in various ways. According to the film, lionesses’ breeding abilities are stretched to their maximum potential, as more cubs eventually mean more income for the breeders – even if the cubs suffer as a result. They are separated from their mothers a week after their birth, ‘ causing the mother’s body to prepare itself for another cycle of breeding. Not only does this distress the lion cub, it also makes for the breeding of genetically impaired batches of cubs, as the lions’ natural cycles are disturbed by these processes.

The films shows how these lion cubs are a source of income for breeding facilities. Cub-petting sessions cost from R200 per adult and are a popular tourist attraction. Another moneymaking industry is the involving of volunteers at these centres. The film interviews three volunteers, who paid large amounts of money to serve as volunteers at various facilities where lions were bred. Although they initially thought they were doing their bit for conservation, they soon discovered that they were just pawns for endeavours that feed on helpless caged lions. One of them, Kara, was even offered the opportunity to sponsor a lion cub by paying for his food and veterinary costs. A year later, she was invited back to the breeding centre for a walk with “her” lion.

 According to Ian, the essence of the film is that we are being fooled by these breeders and facilities to believe that they are involved in the conservation of lions. In reality, they are simply breeding lions for economic exploitation. “They convey this fraudulent message to visitors and even volunteers, who pay large amounts of money to help out at these centres,” ‘ he said. “Although these places claim that they serve some purpose towards conservation) no recognised conservation or wildlife association is associated with any of them,” he said. The film also refers to the relationships between the different centres. When the cubs have grown, they are transferred from the one centre to the other and, according to Ian, eventually end up as a victim of further exploitation. “Some are used for lion-walking tours, others for hunting in enclosed spaces and then there’s the lion bone trade that’s on the increase. In 2013 about 1 200 lion-bone exports were made to Asia,” he said. “The bones of lions are in high demand in the East. Traditional Chinese medicinal recipes used to make use of tiger bone, which usage was banned in the 1990s. They are now using lion bones for these purposes.”

These brutal truths have shocked nations worldwide. Australian minister Greg Hunt supports the cause and has already banned the importation of lion trophies to Australia. Botswana’s president, Mr Seretsi Khama, is also openly against the breeding of predators and canned-lion industry. Celebrity Ellen DeGeneres has openly voiced her support of T the film and its cause on Twitter.

In terms of South African law, the industry has not been deemed illegal. “After Blood Lions’ release, the country’s proposed threatened or protected species regulations, which would have excluded lions, will now be reviewed,” Pippa said. She, Ian and their team believe that together, we can slowly change things around to save our lions. Not only from extinction, but from immoral, brutal suffering that no living creature should endure.

Driven hunting in minister’s sights

ENVIRONMENTAL Affairs Minister Edna Molewa is considering laws to address the practice of “driven hunting” which drew outrage from South Africans earlier this year, but she was unable to say whether she planned to regulate or ban it.

Investigative journalism programme Carte Blanche ran a feature last month on the blood sport, which was filmed at a Limpopo farm. Participants perch on raised scaffolding and shoot at game that is herded towards them by staff.

SA’s hunting industry earned R6.6bn in 2013.

Reports of a driven hunt near Alldays in Limpopo last month drew ire from nongovernmental organisations and South Africans who considered the hunting method cruel, as it rarely leads to a quick kill and often causes valuable game serious pre-death injuries.

In a noncommittal response to questions from Democratic Alliance MP Jòhni Edwards, Ms Molewa said the department did not condone driven hunts that are not conducted in a responsible manner, within the limits of legislation.

But she said the department found that a driven hunt which took place in Limpopo was sufficiently monitored.

“The Department of Environmental Affairs is in a process of initiating an assessment of the scope of this method of hunting in SA in order to obtain a proper understanding of its impact on biodiversity.

“The need for legislative review to ban, or regulate this method of hunting, either through regulations, norms and standards or any other mechanism will require thorough consideration arising from an assessment of the scope on this method as alluded to above,” Ms Molewa said.

She said the department received numerous complaints about the practice but that no complaints were received subsequent to the hunt when the department’s inspector was present.

Department spokesman Albie Modise said the minister would have a clearer mandate on whether driven hunts should be regulated or banned following meetings with Limpopo’s provincial government.

However, Environmental Affairs portfolio committee chairman Jackson Mthembu told Business Day that the department would sit before the committee on Friday to explain its stance on the controversial practice. He said the maligned hunting method was an “area of concern”.

“We have asked for information on this matter and what has been reported about the Blood Lions. We want information on record so as to put efforts in place to fight this. If it is about a gap in the law we need to know how to monitor hunting licenses,” Mr Mthembu said.

Professional Hunters Association of SA (Phasa) CEO Adri Kisthoff said the association would gladly assist with formulating legislation around the practice of driven hunting.

“Phasa is not there to regulate morals and ethics. We are there to ensure that whatever hunting takes place happens within the guidelines of legislation. If the minister is considering legislation, we will gladly work with her.”